Hik die Horribale Hamerkop die Derde is 'n fantastiese
swaardvegter, 'n draaktemmer en die beste Wikingheld wat al ooit
gelewe het. Kan Hik met 'n haasbekdraak die draak-inisiasieprogram
slaag en boonop die Seedrakonius Kolossalikus Maksimus verslaan
voordat die wreedaardige gedierte elke Wiking op die eiland Berk
vermorsel? Dis tyd dat Hik leer hoe om 'n held te wees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!