Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies
|
Buy Now
Die Lenige Liefde (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R58
Discovery Miles 580
|
|
Die Lenige Liefde (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R58
Discovery Miles 580
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Die liefde, natuur en digterskap is die oorwegende temas van die
bundel en elk word vanuit ’n wye spektrum perspektiewe bekyk.
Herman de Coninck se werk spreek van innoverende beeldspraak,
totaal gestroop van pretensie – en Daniel Hugo slaag daarin om in
sy vertalings die unieke karakter van De Coninck se werk te behou.
Herman de Coninck het die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse leser se
verbeelding aangegryp met Liefde, Miskien (vertaal deur Daniel
Hugo) in 1998. Die lenige liefde, ’n bloemlesing uit al De Coninck
se werke, sal weereens die leser betower. Meer toeganklike poesie
kom ’n mens nie aldag tee nie. De Coninck se werk spreek van
innoverende beeldspraak waarvan die gebrek aan pretensie die leser
maak lees, luister en onthou.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.