|
Books > Health, Home & Family > Handicrafts
|
Buy Now
Nuwe Decoupage (Paperback)
Price: R157
Discovery Miles 1 570
|
|
|
Nuwe Decoupage (Paperback)
(sign in to rate)
Price R157
Discovery Miles 1 570
Expected to ship within 4 - 6 working days
|
Tradisionele decoupage het 'n nuwe fase binnegegaan en hierdie
titel is die vrug van maande se toegewyde eksperimentering met nuwe
tegnieke, materiaal en produkte. Dit bevat die jongste
ontwikkelings op hierdie gebied en verskeie variasies op meer
tradisionele tegnieke. Uiteenlopende items soos keramiek- en
porseleinbakke en -koppies, 'n portefeuljetas, 'n duvetsloop en 'n
toiletsitplek is met verskieie nuwe en aangepaste
decoupage-tegnieke en -afwerkings versier. Tegnieke en afwerkings
wat geillustreer word, sluit in servet-decoupage (respousse sowel
as papiervlakwerk), decoupage op papier-macheen seep,
illumineerwerk, en decoupage uit die natuur met geparste blomme en
blare, skulpe en vere. Daar is 'n afdeling oor herwinning met
decoupage en elke hoofstuk is propvol wenke oor hoe jy jou
nuutgevonde vaardighede kan gebruik om 'n onbeperkte verskeidenheid
items te versier.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.