Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
13 Uur (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe)
Loot Price: R352
Discovery Miles 3 520
You Save: R23
(6%)
Other Buying Options
Seller Price
R460
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
13 Uur (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe)
Series: Bennie Griessel
(sign in to rate)
List price R375
Loot Price R352
Discovery Miles 3 520
You Save R23 (6%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk,
beeldskoon, Amerikaans – en beangs. Sy word soos 'n dier gejag deur
mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om
05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy
moet kom, 'n jong meisie se lyk le langs St. Martini, die Lutherse
kerk bo in Langstraat. Die vorige aand nog het hy gedink dit gaan
vir hom 'n spesiale dag wees: Die begin van 'n nuwe era in sy
loopbaan, as mentor van 'n groep jong swart en bruin speurders. En
hy verwag nuus oor sy bevordering. ‘Kaptein Bennie Griessel’. Dit
klink vir hom reg. Behoort 'n redelik normale dag te wees. Tot sy
jong span polisiemense begin stry, baklei, struikel. Met die
kerkmoord. Met die middeljarige, alkoholis-vrou wat haar man, 'n
groot gees in die Afrikaanse musiekbedryf, twee keer met sy eie
pistool deur die hart geboor het. Met die soektog na die
Amerikaanse toeris. Terwyl die diplomatieke telefoonlyne vuurwarm
gebel word en selfs die Minister begin druk toepas, sodat die hele
mentor-ding soos mis voor die son verdwyn en Griessel self moet
inklim om die gemors te probeer red. Om nie eens te praat van sy
persoonlike probleme nie. Sy bankrekening lyk sleg, hy stoei nog
met die dranklus, sy vervreemde vrou Anna bel uit die bloute en se
vanaand is die aand dat hulle oor die toekoms moet gesels. Weet sy
van die 26-jarige rekenaartegnikus met die aansienlike borste wat
hy gisteraand, in 'n oomblik van swakheid, op sy sitkamerbank
beetgekry het? Boonop kondig sy vriend en kollega Mat Joubert aan
dat hy die SAPS gaan verlaat, en dan bel sy seun Fritz met die nuus
dat hy klaar is met skool, hy gaan kitaarspeler word in 'n
rock-groep met die naam van ‘Wet & Orde’. En dan, net wanneer
hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle
vir Bennie Griessel. Reg in die hart. Redelik normale dag, jou
tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Nobody's Fool
Harlan Coben
Paperback
R390
R315
Discovery Miles 3 150
The Kingdom
Jo Nesbo
Paperback
(1)
R412
Discovery Miles 4 120
Autopsy
Patricia Cornwell
Paperback
R436
Discovery Miles 4 360
Mimic
Daniel Cole
Paperback
R355
R280
Discovery Miles 2 800
The Rule
David Jackson
Paperback
R320
R253
Discovery Miles 2 530
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.