Ek sal elke dag 'n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van
Hanneke Sloet aankla. So lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan
begin die jagtog. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet
heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar's geen
motief nie, geen leidrade nie, net 'n reeks naakfoto's, 'n hoogs
ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die
media en die meedoenlose, onpeilbare sluipskutter. En deur dit
alles moet Griessel sy nuwe vriendin, die sangeres Alexa Barnard,
weghou van die bottel voor haar groot terugkeer-konsert, sy seun
keer om nie skandes te maak nie, sy kollegas weerhou daarvan om die
ondersoek te kelder, en sy eie, verterende lus vir die helende
kragte van drank in toom probeer hou. Sewe dae van hel.
General
Imprint: |
Human & Rosseau
|
Country of origin: |
South Africa |
Release date: |
November 2011 |
First published: |
November 2011 |
Authors: |
Deon Meyer
|
Dimensions: |
222 x 152 x 30mm (L x W x T) |
Format: |
Paperback
|
Pages: |
419 |
ISBN-13: |
978-0-7981-5621-9 |
Languages: |
Afrikaans
|
Categories: |
Books >
Fiction >
Genre fiction >
Crime & mystery >
General
Books >
Afrikaans >
Fiksie
|
LSN: |
0-7981-5621-X |
Barcode: |
9780798156219 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!