Books > Health, Home & Family > Handicrafts > Needlework & fabric crafts
|
Not currently available
Rose in Sy- En Organzalint - Meer as 60 Nuwe Tegnieke (Hardcover)
Loot Price: R182
Discovery Miles 1 820
|
|
Rose in Sy- En Organzalint - Meer as 60 Nuwe Tegnieke (Hardcover)
(sign in to rate)
Loot Price R182
Discovery Miles 1 820
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Hierdie titel leer jou meer as 60 splinternuwe tegnieke op 'n
roosborduurlap wat spesiaal daarvoor ontwerp is. Die pragtige
syrose en organzablare sal byval vind by almal van
sylintborduurders en kwilters tot tekstielkunstenaars en
klereontwerpers, en is geskik vir enige denkbare gebruik: versier
'n hoed, gebreide sak, gehekelde serp, kralehanger, die deksel van
'n juwelierskissie of die spesiale rok wat jy op jou troudag dra.
Daar is tegnieke vir 16 verskillende rose wat tussen 'n latwerk van
roosknoppies, blare en stingels blom. Leer hoe om verskeie
rooskroonblare te maak, asook roosbottels, kelkblare, stammetjies
en blare, uitgeblomde rose en meeldrade, voeltjies en 'n nessie,
skoenlappers, strikke en blou reen. Daar is iets vir elke
handwerker wat graag wil leer hoe om kreatief met sy- en
organzalint te werk.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.