Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
Heiliger (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R263
Discovery Miles 2 630
You Save: R17
(6%)
|
|
Heiliger (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R280
Loot Price R263
Discovery Miles 2 630
You Save R17 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
In die paar dae voor Kersfees neem Hendrik en Amalia se lewe ’n
onverwagse wending, iets waarvoor hulle nooit voorsiening gemaak
het nie. Maar wat vir hulle ’n nuwe era in hulle verhouding sou kon
wees, word verdonker deur ’n verskriklike voorval waarvoor Hendrik
in hegtenis geneem word. Nog Amalia, ’n staatsaanklaer op
Witteberg, nog Hendrik se knap prokureur kan verhoed dat hy
opgesluit word – deels vir sy eie veiligheid, deels omdat ’n
lafhartige speurder sy mag misbruik. Wat voorbereiding vir ’n
heugelike gebeurtenis en Kersfees moes word, word dae waarin
Hendrik intiem met die binnekant van ’n sel en die se bewoners
kennis maak. Daar word van moord gepraat op die taxibaas se seun
wat deur ’n dwaalkoeel getref word en dis die taxibaas se woord
teen Hendrik s’n. Boonop leef die grensoorlog steeds in Hendrik se
gedagtes; die nagmerrie toe hy ’n makker wat deur die Kubane
gevange geneem is, gaan red het. Dekades later buk ’n Kubaanse
dokter oor hom in ’n hospitaal. En as Hendrik gemeen het dat Amalia
veilig is, het hy ’n fout gemaak …
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Nobody's Fool
Harlan Coben
Paperback
R390
R315
Discovery Miles 3 150
Mimic
Daniel Cole
Paperback
R355
R187
Discovery Miles 1 870
The Match
Harlan Coben
Paperback
R482
R411
Discovery Miles 4 110
A Quiet Man
Tom Wood
Paperback
R444
R409
Discovery Miles 4 090
Polsslag
Marie Lotz
Paperback
(1)
R360
R337
Discovery Miles 3 370
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.