Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.Titels in die pak:
BESTEMMING MAAN
VERKENNERS OP DIE MAAN
KUIFIE IN AMERIKA
DIE FARAO SE SIGARE
DIE BLOU LOTUS
KUIFIE EN DIE PIKARO'S
DIE STUKKENDE OOR
DIE SWART EILAND
DIE 7 KRISTALBALLE
DIE TEMPEL VAN DIE SON
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!