Books > Children's & Educational > Fiction
|
Buy Now
Die Wit Hings Van Die Namib - Twee Verhale Uit Die Ou Suidwes (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R177
Discovery Miles 1 770
Other Buying Options
Seller Price
R244
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Die Wit Hings Van Die Namib - Twee Verhale Uit Die Ou Suidwes (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R177
Discovery Miles 1 770
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Die eerste, "Die tuiskoms van Zack Becker", is die aangrypende
liefdesverhaal van 'n besondere bywonerseun wat verlief raak op 'n
boer se beeldskone dogter en alles in sy vermoe sal doen om haar
hand te wen. Die titelverhaal, "Die Wit Hings van die Namib",
vertel van hoe die verstrooide en geleerde doktor Robert Tredoux 'n
safarileier, Fanus Brink, opkommandeer om hom en sy twee mooi
dogters die onherbergsame woestyn in te vergesel, op soek na tekens
van 'n wit spookperd wat volgens legende in die Namib woon en
besoekers verwilder. Alles verloop egter nie glad in hierdie
geheimsinnige diamantwereld nie, en die spanning laai op wanneer 'n
vliegtuig met twee verdagte mans naby hulle neerstryk.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R203
Discovery Miles 2 030
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.