Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop,
het hy nie ’n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie.
Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry – net om
te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan!
Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handré
wéét wat hulle gesien het … en daar is net een oplossing: hulle moet
die meisies red.
Maar toe al hulle planne verkeerd loop, word die twee seuns sowel as
Handré se sussie, Karli, ook deur die ontvoerders vasgekeer. Nou moet
die vyf kinders leer vasbyt … en planne maak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!