Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
Die Nege Lewens Van Mevrou Smit (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R295
Discovery Miles 2 950
You Save: R25
(8%)
|
|
Die Nege Lewens Van Mevrou Smit (Afrikaans, Paperback)
Series: Die fantastiese Mevrou Smit, 2
(sign in to rate)
List price R320
Loot Price R295
Discovery Miles 2 950
You Save R25 (8%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Kan sy dit weer doen?
Die fantastiese Mevrou Smit is terug! En daar is weer ’n geheimsinnige
moord…
Gaan die aweregse, hardekwas vrou met die skerp tong weer die
moordenaar vastrek? Die nege lewens van Mevrou Smit is die heerlike
opvolg op die gewilde Die fantastiese Mevrou Smit, die
eerste boek in hierdie nuwe lekkerlees-spanningsreeks.
Dié keer hou Aronspoort bruilof en die dorp bewe behoorlik van
op-winding. Maar op die troudag verloop niks volgens plan nie. Nie met
Mevrou Smit in die omtrek nie …
Net voordat die skone bruid kansel toe stap waar haar aanstaande
blouoogdokter vir haar wag, slaan dié se eksvrou morsdood in een van
die kerkbanke neer. Pandemonium bars los. Was dit moord? En wie sal so
’n verskriklike ding op so ’n heuglike dag doen? Boonop loop die dorp
onder ’n reeks boewery deur.
Wie of wat skuil agter al hierdie boosheid en wat het dit met Mevrou
Smit se eie donker verlede te doen? Sal sy die dorp en haarself kan red?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Nobody's Fool
Harlan Coben
Paperback
R390
R315
Discovery Miles 3 150
The Kingdom
Jo Nesbo
Paperback
(1)
R412
Discovery Miles 4 120
Autopsy
Patricia Cornwell
Paperback
R436
Discovery Miles 4 360
Mimic
Daniel Cole
Paperback
R355
R280
Discovery Miles 2 800
The Rule
David Jackson
Paperback
R320
R253
Discovery Miles 2 530
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.