0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Jy's My Kersgeskenk (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R95
Discovery Miles 950
You Save: R15 (14%)

Jy's My Kersgeskenk (Afrikaans, Paperback)

Elsa Winckler

Series: Biljoenęrs van die Paarl, 2

 (sign in to rate)
List price R110 Loot Price R95 Discovery Miles 950 You Save R15 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Nicola moet fokus op haar nuwe werwingsagentskap, en nie dagdroom oor Etienne Fouché, een van die direkteure van DFHM Capital nie. Sy wil in elk gev al nooit trou nie, want sy kom uit 'n huis vol konflik en drama. Dit is beslis iets wat sy nooit weer in haar lewe wil hę nie.

Maar toe daag Etienne by haar werkplek op. Hy't nie geweet sy is die Nic Ackerman met wie hy 'n afspraak het nie, en al die gevoelens wat sy - én hy - die afgelope ses maande probeer onderdruk, borrel na die oppervlak. Hy soen haar, maar is baie gou om vir haar te sę sy voldoen nie aan die vereistes wat hy stel vir sy toekomstige vrou nie. Anders as sy twee vriende saam met wie hy in die kinderhuis was, wil Etienne wel eendag trou.

Nicola voldoen net glad nie aan een van sy vereistes nie. Maar hoekom is sy die enigste vrou by wie hy wil wees? Die lug vol Kersmusiek kan 'n man dalk net van plan verander...

General

Imprint: Romanza
Series: Biljoenęrs van die Paarl, 2
Authors: Elsa Winckler
Dimensions: 170 x 105 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-77635-948-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Romance
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 1-77635-948-8
Barcode: 9781776359486

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners