Books > Fiction > Genre fiction > Romance
|
Not currently available
Ware noord (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R141
Discovery Miles 1 410
You Save: R9
(6%)
|
|
Ware noord (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R150
Loot Price R141
Discovery Miles 1 410
You Save R9 (6%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Evan Vos is jonk, hy speel vir die universiteit se eerste span, die
moontlikheid dat hy vir die Springbokke kan speel, hang in die lug,
hy het nooit 'n tekort aan 'n vrou aan sy arm nie. Dit gaan met hom
goed, die lewe is 'n lied. En dan word sy hart uit sy binneste
geruk. Op dieselfde dag wat hy moet afskeid neem van 'n geliefde,
sien hy die oorblyfsels van die ineengetuimelde Metodiste-kerk in
Somerset-Wes, vir hom tekenend van sy eie omstandighede. Die
skuldgevoel wat hy saam met hom dra, le swaar op sy hart, die
enigste emosie wat hy kan hanteer, is woede. En hy laat die
donkerte toe om sy binneste oor te neem. Anya Breedt is in haar
noppies wanneer haar pa se argiteksfirma die opdrag kry om die
planne op te trek vir die herstel van die Metodiste-kerk in hulle
dorp. Dis amper drie jaar nadat die pragtige ou kerkie die hele
voorste fasade verloor het en die nodige fondse is uiteindelik
bekom. Sy is nog meer opgewonde wanneer sy hoor sy is die
projekleier. Drie jaar later speel Evan vir die Springbokspan, maar
is op die krukkelys na 'n besering. Sy pa se konstruksiefirma het
die opdrag gekry om die kerkie te herstel en hy vra vir Evan om
tydelik as projekleier op te tree. Evan en Anya ontmoet mekaar op
die perseel van die kerkie. Hulle voel aangetrokke tot mekaar, maar
Evan weet met al sy bagasie kan hy nie iemand naby aan hom toelaat
nie en Anya is baie versigtig na 'n mislukte verhouding. Anya
aanvaar Evan is met 'n doel oor haar pad gebring, en wanneer sy
hoor van sy pyn, probeer sy help. Evan besef hy moet die persoon
wat verantwoordelik is vir die seer in sy lewe, vergewe, anders kan
hy nie aanbeweeg nie, maar hoe doen 'n mens dit?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R365
Discovery Miles 3 650
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
Icebreaker
Hannah Grace
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.