Die deurlopende tema in hierdie tien verhale is verwondering: met
die landskappe van Suid-Afrika, Noord-Amerika en Frankryk; oor die
reuse rob wat op onverklaarbare wyse op 'n Kaapstadse strand
uitgespoel het; met die smaak van 'n geheimsinnige sampioen wat
iewers in Frankryk groei. Die verhale illustreer uiteindelik 'n
reeks komplekse menslike emosies wat telkens lei tot daardie een
moment waarna 'n mens se lewe onherroeplik verander, wanneer dinge
nooit weer dieselfde sal wees nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!