In hierdie boek word vertel hoe Eybers se poesie beinvloed word
deur Suid-Afrika en Europa, Afrikaans en Nederlands. Lesers word
ingelei in die "dubbele" wereld van Eybers deur besprekings van
gedigte wat die invloed van die nuwe omgewing, van ballingskap en
heimwee op haar werk toon. Die boek bevat meer as 60 foto's. Dit is
'n onontbeerlike gids vir die avontuurlike leser wat geboei word
deur die verwoordingsvermoe, emosies en leefwereld van Elisabeth
Eybers.
General
Imprint: |
Van Schaik Publishers
|
Country of origin: |
South Africa |
Release date: |
March 1996 |
Authors: |
Ena Jansen
|
Dimensions: |
245 x 170 x 25mm (L x W x T) |
Format: |
Paperback
|
Pages: |
354 |
ISBN-13: |
978-0-627-02135-0 |
Languages: |
Afrikaans
•
English
|
Categories: |
Books >
Law >
General
Books >
Afrikaans >
Regte
|
LSN: |
0-627-02135-2 |
Barcode: |
9780627021350 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!