Koue water en kaviaar: Carina is gelukkig getroud, maar Tinus se
prokureursklerk-salaris hou kwalik die pot aan die kook. Wanneer sy
egter uitspring en werk kry by 'n uitgewery, voel Tinus in sy eer
gekrenk. En boonop is die uitgewery se hoofbestuurder 'n sjarmante,
aantreklike duiwel... Marietjie, Maraia, Maryne: Lugwaardin Maryne
Landman kry dit hotagter. Sy het pas haar kerel afgesa, en dan word
sy byna deur 'n besope passasier verwurg. Nou vrees sy boonop dat
sy deur kaptein Wessel Raubenheimer afgedank gaan word, want hulle
was uit die staanspoor haaks met mekaar. Onrus op Rustfontein: Wat
gebeur wanneer drie pragtige niggies saamgegooi word op die ewe
lieflike Laeveldplaas van hul ouma, met 'n uiters aantreklike boer
op die buurplaas? Dit lei mos net tot moeilikheid...
General
Imprint: |
Tafelberg Publishers Ltd
|
Country of origin: |
South Africa |
Release date: |
December 2011 |
First published: |
December 2011 |
Authors: |
Ettie Bierman
|
Dimensions: |
213 x 137 x 26mm (L x W x T) |
Format: |
Paperback
|
Pages: |
512 |
ISBN-13: |
978-0-624-05395-8 |
Languages: |
Afrikaans
|
Categories: |
Books >
Fiction >
Genre fiction >
Romance >
General
Books >
Afrikaans >
Fiksie
|
LSN: |
0-624-05395-4 |
Barcode: |
9780624053958 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!