Bitter bloeisels: Rothea Beukes is gewikkel in 'n stryd teen die
groot Duitser Dieter Richter – die prys is voogdyskap van die jong
Albie Richter, wie se ouers in 'n botsing gesterf het. En dan volg
daar ewe skielik aanslae op Albie se lewe ... Daar kom 'n tyd:
Wanneer haar man in 'n motorongeluk sterf, is Marinda ontredderd en
alleen. Sy vra hulp by haar oorlede man se broer, Hugo, maar die
man glo sy is 'n blote fortuinsoeker. Kaptein Casanova: Kaptein De
Villiers van Jakaranda-lugdiens het 'n oog vir 'n mooi nooi, tot
die onsteltenis van sy verloofde, die hoofwaardin Janine; hy maak
haar lewe vir haar regtig moeilik. Maar al die passasiers op vlug
013 se lewens word onherroeplik verander wanneer dit blyk dat ’n
teddiebeer op ’n ou oom se skoot meer as net ’n speelding is!
General
Imprint: |
Tafelberg Publishers Ltd
|
Country of origin: |
South Africa |
Release date: |
October 2012 |
First published: |
December 2012 |
Authors: |
Ettie Bierman
|
Dimensions: |
213 x 137 x 26mm (L x W x T) |
Format: |
Paperback
|
Pages: |
512 |
ISBN-13: |
978-0-624-05675-1 |
Languages: |
Afrikaans
|
Categories: |
Books >
Fiction >
Genre fiction >
Romance >
General
Books >
Afrikaans >
Fiksie
|
LSN: |
0-624-05675-9 |
Barcode: |
9780624056751 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!