0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Self-help & practical interests

Not currently available

Brekfis met die Shrink - Eugene kemp se Saterdagoggendestories op RSG in Brekfis met Derrich (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R109
Discovery Miles 1 090
You Save: R16 (13%)

Brekfis met die Shrink - Eugene kemp se Saterdagoggendestories op RSG in Brekfis met Derrich (Afrikaans, Paperback)

Eugene Kemp

 (sign in to rate)
List price R125 Loot Price R109 Discovery Miles 1 090 You Save R16 (13%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die skrywer skryf met insig oor die alledaagse wat ons lewe vorm maar veral hoe ons moet reageer tenoor die gebeure wat ons lewens beinvloed. Vars kort stories wat jou lewe sal verryk. Hierdie beskrywings is 'n versameling uit Eugene Kemp se gereelde gesprekke met Derrich Gardener op Saterdag-oggende op RSG in die program Brekfis met Derrich. Dr Eugene Kemp (PhD - Noord-Wes Universiteit) is 'n geregistreerde sielkundige en 'n gesaghebbende met 'n wye ervaring in die bedryfsielkunde tov veranderingsbestuur. Hy is 'n gereelde spreker op Radio Sonder Grense en het reeds op verskeie TV programme opgetree. Hy is 'n lewensafrigter vir verskeie prominente maatskappye en was betrokke by afrigting in die Presidentskantoor in 2007 asook by leierskapontwikkeling as deel van die Business for Wellness program.

General

Imprint: Naledi
Country of origin: South Africa
Release date: July 2008
Authors: Eugene Kemp
Dimensions: 213 x 137 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 146
ISBN-13: 978-0-620-41505-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Self-help & practical interests > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Promotions
LSN: 0-620-41505-3
Barcode: 9780620415057

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners