Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing
|
Buy Now
Fanie Os Oppie Jas (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R273
Discovery Miles 2 730
You Save: R77
(22%)
|
|
Fanie Os Oppie Jas (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R350
Loot Price R273
Discovery Miles 2 730
You Save R77 (22%)
Expected to ship within 9 - 14 working days
|
Ondanks sy juweel van 'n Afrikaanse naam verkeer Fanie van der
Merwe reeds vir twee dekades in selfopgelegde ballingskap. Danksy
sy nering as geskiedenisonderwyser aan internasionale skole kry hy
klokslag geleentheid om internasionaal te reis, wat hy met oorgawe
doen. In die proses het hy reeds meer as vyftig lande besoek. In
2017 skep Fanie sy "Fanie Os Oppie Jas"-blad op Facebook - 'n
hoekie in die kuberruim waar hy dagboek van sy reise hou, en vandag
volg meer as 11,000 intekenare sy avonture. Met "Die reisstories
van 'n nomadiese geskiedenisonderwyser" neem Fanie die leser op 'n
warrelwindreis na ses lande wat nie gereeld op die gemiddelde
reisiger se radar verskyn nie - Noord-Korea, Mianmar, Kambodja,
Tibet, Belgie, en die uithoeke van die VSA. Danksy 'n kombinasie
van pittige anekdotes in die suiwerste Afrikaans, asemrowende
foto's en lighartige, dog boeiende geskiedenisverwante
vertelllings, beloof die boek om 'n reisbundel te wees soos wat nog
selde in Afrikaans gesien is. Die geskiedkundige feite sal verbluf,
die foto's sal betower, maar dis Fanie se unieke,
tong-in-die-kies-waarnemings wat selfs die mees huisvaste Jan
Tuisblyer sal laat jeuk vir 'n internasionale reis.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.