Is dit ’n hond? ’n Deursigtige Jack Russell? Soos ’n ... spookhond?
Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ’n
spookhond gesien?
Dis mos ongelooflik!
Maar dit is net die begin van die storie ...
Frikkadel moet ’n nuwe huis kry.
Daar is net een probleem: Hoe kry mens ’n vir-altyd-huis vir ’n
spookhond?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!