Donkerkamer is 'n debuutbundel oor beelde en oor kyk: na foto's en
kunswerke, na die ongediertes wat in drome skuil en na
jeugherinnerings ingeprent op die film van die geheue. Dier- en vo
lbeelde vertel van geweld, die verlies aan onskuld en weerloosheid,
maar ook van begeerte en lyflikheid. Di bundel voer aan dat kyk en
oorvertel nie onskuldig kan wees nie, dat 'n foto in 'n donker
kamer tot beeld ontwikkel. Fourie Botha het in Nuwe Stemme 4
gedebuteer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!