Books > Fiction > Genre fiction > Romance
|
Buy Now
Die Meesterstuk (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R276
Discovery Miles 2 760
You Save: R24
(8%)
|
|
Die Meesterstuk (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R300
Loot Price R276
Discovery Miles 2 760
You Save R24 (8%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Roman Velasco is ’n suksesvolle Los Angeles-kunstenaar wat oënskynlik
alles het wat sy hart begeer – ʼn groot herehuis, geld, vroue en roem.
Slegs Grace Moore, sy teësinnige nuwe assistent, weet hoe min hy regtig
het. Maar Grace weet nie hoe haar baas in die geheim met sy duiwels
stoei nie: deur geboue te teiken as die Bird, ’n berugte maar
ongeïdentifiseerde graffiti-kunstenaar – ’n alter ego wat Roman se
loopbaan kan verwoes en hom in die tronk kan laat beland.
Soos Roman worstel Grace ook met spoke en geheime van haar eie. Ná ’n
rampspoedige huwelik haar lewe totaal van koers afgegooi het, het sy
besluit dat liefde nooit weer haar drome sal kniehalter nie. Maar soos
sy die enigmatiese man agter die reputasie leer ken, is dit asof hulle
gebroke stukke stadig inmekaar begin pas ... totdat iets onverwags
gebeur wat die verloop van hulle verhouding – en albei se lewe –
onherroeplik verander.
Die meesterstuk is ʼn splinternuwe roman deur bekroonde New York
Times-topverkoper-outeur Francine Rivers wat jou herinner dat genade
selfs die mees gebroke persoon in ’n onvolmaakte tog ongelooflike
meesterstuk kan verander.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R365
Discovery Miles 3 650
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
Icebreaker
Hannah Grace
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
Broken Country
Clare Leslie Hall
Paperback
R395
R370
Discovery Miles 3 700
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.