Books > Christianity
|
Buy Now
Verlos deur die Liefde (Paperback)
Loot Price: R169
Discovery Miles 1 690
You Save: R31
(16%)
Other Buying Options
Seller Price
R242
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
|
Verlos deur die Liefde (Paperback)
(sign in to rate)
List price R200
Loot Price R169
Discovery Miles 1 690
You Save R31 (16%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Dis 1850, in die middel van Kalifornië se goudstormloop, en Angel
verwag niks anders as verraad van mans nie. Sy is reeds as kind in
prostitusie gedwing en haar enigste oorlewingsisteem is die haat wat in
haar brand. Dan ontmoet sy vir Michael Hosea. ’n Man wat sy Vader se
hart soek in alles wat hy doen.
In Verlos deur die liefde luister Michael Hosea na God se opdrag: hy
trou met Angel en het haar onvoorwaardelik lief. Stadig dring hy tot
haar deur; breek deur die bitterheid tot haar hart begin sag word. Maar
dit bring oorweldigende gevoelens van onwaardigheid en vrees. En dan
vlug Angel. Terug na die duisternis, weg van haar man en sy
deurdringende liefde. Sy is vreesbevange en besef haar enigste genesing
moet kom van die Een wat haar nog liewer het as Michael Hosea. Die Een
wat haar nooit ooit sal laat gaan nie.
Verlos deur die liefde is ’n roman oor God se onvoorwaardelike,
oorvloedige liefde.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
Buy 2 Fiction Reads, Get An Extra 20% Off
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.