Wouter is baie bekommerd. Hy moes nooit die speletjie van meneer
Grimbeek se rekenaar afgelaai het nie, want noudat dit begin het,
kan dit nie gestop word nie, en as dit eers jou naam het . . .
Iemand is reeds onverklaarbaar dood, en Wouter en sy vriend Koekoes
moet vinnig dink aan 'n uitkomkans, anders is dit neusie verby -
nie net vir hulle twee nie, maar vir almal wat hierby ingesleep is.
'n Lekker vinnig-bewegende storie vir jong lesers met ’n
spanningsvolle einde. Ideaal vir trae lesers wat nie vir lang boeke
kans sien nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!