Die hoofkarakter van Net 'n lewe laat 'n dagboek na waarin sy
lakonies, sinies en snaaks probeer sin maak van haar lewe. Sy is
tegelyk donker, grappig, robuust, boheems; hierdie sonderlinge girl
van Pretoria wat nie 'n wag voor haar mond kan hou nie. Mettertyd
word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke
woesteny hulle eie lewenstryd stry. Net 'n lewe, speel in die
sosio-politieke arena van die laaste vyftig jaar af en is ’n
politieke satire met sterk feministiese inslag, maar dit preek
nooit nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!