Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Decorative arts & crafts > Picture framing
|
Buy Now
Rame by dosyne - Herwin of van nuuts af gemaak - meer as 60 projekte (Paperback)
Loot Price: R75
Discovery Miles 750
You Save: R20
(21%)
|
|
Rame by dosyne - Herwin of van nuuts af gemaak - meer as 60 projekte (Paperback)
(sign in to rate)
List price R95
Loot Price R75
Discovery Miles 750
You Save R20 (21%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Hierdie boek is nie 'n selfdoengids oor tradisionele raamwerk nie -
dit is propvol oorspronklike idees en wys jou hoe om ou rame te
vernuwe, te herwin en te hergebruik en hoe om kaal rame te tooi
sodat jy jou foto's, prente en ander items op hul mooiste kan
vertoon. Die boek fokus op maklike en ongewone rame wat in en om
die huis gebruik kan word, vir enigiets van miniatuurparfuumbottels
tot 'n groot swartbord vir 'n kinderkamer. Dit bevat aanwysings vir
baie basiese raamkonstruksie, asook hope inligting oor
afwerkingstegnieke vir kaal rame en maniere om ou rame nuwe lewe te
gee. Die boek spoor jou aan om anders na rame te kyk en verder as
hout en verstekhoeke te gaan. Leer om rame te maak met
polistireenkroonlyste, polimeerklei, tydskrifblaaie, afvalstukkies
leer, karton en watteersel, draad, lap, liniale, 'n ou fietsband en
ander vondste en te versier met uiteenlopende materiaal soos
gebruikte seesakkies en goudblad. Daar is ook rame wat funksioneel
sowel as dekoratief is en kan dien as organiseerders vir enigiets
van serpe tot notas en memos. Praktiese wenke en
stap-vir-stap-foto's word aangevul deur pragtige kleurfoto's van
meer as 60 voltooide rame.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.