Books > Health, Home & Family > Handicrafts
|
Buy Now
Loodglaskuns - Eietydse loodglaskuns projekte vir jou huis (Paperback)
Loot Price: R88
Discovery Miles 880
You Save: R7
(7%)
Other Buying Options
Seller Price
R202
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Loodglaskuns - Eietydse loodglaskuns projekte vir jou huis (Paperback)
(sign in to rate)
List price R95
Loot Price R88
Discovery Miles 880
You Save R7 (7%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Die inleiding beskryf al die materiale en toerusting, die soorte
glas en veiligheidsmaatreels, en word gevolg deur
stap-vir-stap-tegnieke en wenke oor die natrek en uitsny van
patrone, slyp- en foeliewerk, hoe om die stukke saam te stel,
soldeerwerk, vertinning en die aanwending van patina. Die wye reeks
projekte - in tradisionele en kontemporere style - sluit lampkappe,
kershouers, bewertjies, rame, muurhorlosies, spieels en nog vele
meer in. Die eerste paar projekte word geillustreer met
gedetailleerde stap-vir-stap-foto's om die grondslag neer te le vir
die daaropvolgende projekte waarin meer spesifieke besonderhede
uitgelig word. Al die items in die boek - hetsy dit eenvoudig of
meer uitdagend is - beeld die wonderlike verskeidenheid glas wat
deesdae beskikbaar is pragtig uit. Met die puik kleurfoto's van al
die voltooide items, tegniese wenke regdeur die boek, foto's uit
die studio met uitgebreide byskrifte vir ekstra inspirasie, en
patrone vir die projekte is hierdie boek in moet vir elke
handwerker.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.