Nuut van die uitgewers van verskeie topverkopergidse vir die slaag van jou leerling- en bestuurslisensie, is Net die Toets ideaal vir enige iemand wat so ’n bietjie meer oefening benodig voordat hulle die leerlinglisensietoets aflê. Met meer as 160 vrae wat alles dek van Padreëls, Waarskuwingstekens, Inligtingstekens en Padmerktekens tot Voertuigkontroles, Motorfietse en Reguleringstekens, sal jy die toets met selfvertroue aflê.
Die vrae is waar nodig met padtekens en padmerktekens toegerus om die leerproses te vergemaklik. Die gids bevat ook ’n nutti ge afdeling van wat op die dag van die toets benodig word, lisensiekodes en oor toetse wat elektronies afgelê word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!