0
Your cart

Your cart is empty

Books > Medicine > Nursing & ancillary services > Pharmacy / dispensing

Buy Now

Kwakke, Kwinte & Kwale - Hoe 'N Onsinverklikker Jou Lewe Kan Red (Afrikaans, Paperback) Price: R196
Discovery Miles 1 960
Kwakke, Kwinte & Kwale - Hoe 'N Onsinverklikker Jou Lewe Kan Red (Afrikaans, Paperback): George Claassen

Kwakke, Kwinte & Kwale - Hoe 'N Onsinverklikker Jou Lewe Kan Red (Afrikaans, Paperback)

George Claassen

 (sign in to rate)
Price R196
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 1 960

Bookmark and Share

Expected to ship within 2 - 4 working days

Alternatiewe medisyne bestaan nie, net medikasie wat werk en medikasie wat nie werk nie. Maar as Oprah Winfrey, prins Charles en kruiekoningin Antoinette Pienaar onsin oor alternatiewe terapiee verkondig, hoe skei jy die kaf van die koring? Die wetenskapjoernalis en dosent George Claassen ontleed die intellektuele bedrog van aanvullende en alternatiewe genesers en hoe hulle nie deur regulasies in Suid-Afrika aanspreeklik gehou word vir die kwak-salwerbehandelings wat hulle aanbied nie. Hy bewapen ons met 'n onsin-verklikker om kwakke en gesondheidsbedrieers se twyfelagtige aansprake oor siektes te ontbloot en te herken.

General

Imprint: X Libris
Country of origin: South Africa
Release date: February 2014
Authors: George Claassen
Dimensions: 245 x 190mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 128
ISBN-13: 978-0-9814168-9-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Medicine > Nursing & ancillary services > Pharmacy / dispensing
Books > Afrikaans > Geneeskunde
Promotions
LSN: 0-9814168-9-6
Barcode: 9780981416892

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners