In Heilna du Plooy se derde digbundel besin sy veral oor
verskillende soorte verhoudings: die verhouding met Suid-Afrika en
die stamlande van Afrikaanssprekendes, verhoudings met familie en
geliefde vriende, die verhouding met die persoonlike en kollektiewe
verlede en verskillende vorms van magsverhoudings. 地 Besonder
treffende reeks in die bundel handel dan ook oor die verhouding
tussen jagter en prooi, die skuld van die maghebber en die
offerande van die ondergeskikte, wat in die vorm van 地 gesprek met
地 reeks beeldhouwerke van Maureen Quin gegiet word. By hierdie
reeks sluit verdere gedigte oor die skepping van kuns aan, wat
teenoor 地 reeks oor 地 oppervlakkige verbruikerskultuur gelees kan
word. Die bundel word afgesluit met 地 aantal elegiese verse en
twee verse oor die eenvoudige waardigheid van sorg en
mededeelsaamheid.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!