0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature

Buy Now

Gespreksgenoot: 'n Brieweboek (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R239
Discovery Miles 2 390
Gespreksgenoot: 'n Brieweboek (Afrikaans, Paperback): Heilna Du Plooy

Gespreksgenoot: 'n Brieweboek (Afrikaans, Paperback)

Heilna Du Plooy

 (sign in to rate)
Loot Price R239 Discovery Miles 2 390

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Hierdie lywige bundel van sowat 700 bladsye is deur Heilna du Plooy saamgestel uit briewe van Elize Botha en verskeie skrywers en ander bekendes. Skrywers en digters soos Audrey Blignault, Hennie Aucamp, NP van Wyk Louw, Elisabeth Eybers, Lina Spies en baie ander het met Botha gekorrespondeer. Party briewe is diep ontroerend, ander laat jou hardop lag en 'n klompie lees jy herhaaldelik om die besonderse insig daarin. Die briefskrywers skets die klein en groot gebeure in hulle lewens, deel hul menings oor boeke en mense en vertel van die dinge wat hul lewens moeilik of vreugdevol maak. Dit is 'n intieme teks wat by baie lesers byval sal vind

General

Imprint: Litera
Compiled by: Heilna Du Plooy
Dimensions: 220 x 150 x 50mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-920188-53-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-920188-53-3
Barcode: 9781920188535

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners