Die hersiene uitgawe van die Tesourus van Afrikaans gee ’n uitstekende
beeld van die verskeidenheid en kompleksiteit van die Afrikaanse
woordeskat en die fyn net van betekenisse wat binne die woordeskat
geweef word. Vir elkeen wat in Afrikaans belangstel en doeltreffend wil
komminukeer, is dit ‘n besondere instrument.
- Meer as 140 000 inskrywings word in 855 betekenisvelde
gerangskik.
- Verwante woorde en uitdrukkings word in elkeen van hierdie
betekenisvelde opgeneem.
- Ontsluiting van nuanseverskille tussen sinonieme, byna
sinonieme, en teenoorgesteldes.
- Oorkoepelende terme en woorde wat betekenisverhoudinge
uitwys, bv. woorde wat verwys na die onderdele van 'n saak en woorde
wat verwys na die persoon wat 'n bepaalde handeling uitvoer.
- Spreekwoorde en ander vaste uitdrukkings wat met bepaalde
konsepte geassosieer word.
- 'n Uitgebreide indeks.
- Handige kruisverwysings en gebruiketikette.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!