Wat maak 'n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief
is? Op 'n ou met oe so donker soos Bel-giese tjoklits? 'n Ou met 'n
tergende lag en seesout op sy lippe? 'n Droomou soos Scott . . .
Hoe vang jy hom? Dit is Tamara se probleem. En dit sou geen
probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die
designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor
oe het: Scott. Watter kans het 地 beginner soos Tamara teen 地
ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos 地 totale
makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te
laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie.
Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal
se gevoelens? Die 5e in 地 reeks van 6 boeke. 1. Rugbyballe en
bikini痴; 2. Daar痴 地 ou in my aarbei-smoothie; 3. My hart klop
muffins; 4. Ouens is nes ekstra bagasie; 5. Liefde is nie tjoklits
nie; 6. Soene op 地 Suzuki.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!