Katrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir 'n vervelige lewe,
moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat ... en Kat is sexy, suave en
gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Naweke
werk sy en Van Aardt op die kunsmark en by die skool het sy te doen
met irriterende mense soos Marle Groenewald, die girl met die
supergroot boobs. Tot hy op die toneel verskyn. Hy met die
ontwerperstoppels en die romantiese Franse naam. Kat is verlief. So
verlief dat sy haar beeld heeltemal verander sodat hy haar moet
raaksien. Maar die Fransman het 'n geheim. Iets wat sal maak dat
Kat haar romantiese idees van voor tot agter moet hersien en haar
hart net so deeglik moet ondersoek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!