0
Your cart

Your cart is empty

Books

Buy Now

Hoerkind - Signed Edition (Paperback) Price: R319
Discovery Miles 3 190
Hoerkind - Signed Edition (Paperback): Herman Lategan

Hoerkind - Signed Edition (Paperback)

Herman Lategan

 (sign in to rate)
Price R319
Sold by
Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 3 190

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 7 working days

Signed by Herman Lategan.

Herman Lategan word wyd gerespekteer as joernalis, en is beide berug én beroemd vir sy uitgesprokenheid en kwinkslae oor alles onder die son. In Hoerkind vertel hy sy lewensverhaal uit die hart uit, sonder doekies omdraai. Hy is een warm Februarienag in 1964 in ’n losieshuis in Kaapstad verwek – buite die eg. Van jongs af het hy soos ’n weggooimens gevoel, want hy is deur grootmense wat die lewe op onvaste voet betree het, van die een stel hande na die ander aangegee.

Op 13 beland hy in die kloue van ’n geslepe pedofiel, ’n bekende Afrikaanse koerantman in daardie jare. Pas na sy 18de verjaarsdag, wanneer sy molesteerder met hom klaar is, word Herman sonder seremonie voor die deur van sy vervreemde alkoholis-pa afgelaai. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Ná skool doen hy sy diensplig, maar word oneervol ontslaan en kom hy in New York aan, waar hy vir Andy Warhol op straat agtervolg en met ’n “smorgasbord van eendagsvlinders” kattemaai.Terug in Suid-Afrika maak Herman opgang as joernalis wat na die wydste hoeke van die wêreld reis. As volwassene voer hy ’n stryd met drank en dwelms en is ’n ruk lank haweloos. En vir menige werkgewer word hy die nagmerrie wat hulle die ergste vrees.Hoerkind is ’n aangrypende relaas oor verlies én oorwinning wat jou sal laat lag, en jou hart ’n paar keer breek. Jy sal jou kop skud oor die wreedheid van ’n wêreld waar mense aan mekaar uitgelewer is, maar jy sal verwonderd staan oor die omvang van goedheid, juis omdat mense op mekaar aangewese is.

General

Imprint: Generic
Authors: Herman Lategan
Dimensions: 234 x 153 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 243
ISBN-13: 6000600087214
Categories: Books
Promotions
LSN: XH8-6S5-TEH-7
Barcode: 6000600087214

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

All Dhal'd Up - Every Day, Indian-ish…
Kamini Pather Hardcover R420 R375 Discovery Miles 3 750
Cooking Lekka - Comforting Recipes For…
Thameenah Daniels Paperback R312 Discovery Miles 3 120
Being There - Backstories From The…
Tony Leon Paperback R350 R312 Discovery Miles 3 120
Kirstenbosch - A Visitor's Guide
Colin Paterson-Jones, John Winter Paperback R160 R143 Discovery Miles 1 430
Disciple - Walking With God
Rorisang Thandekiso, Nkhensani Manabe Paperback  (1)
R280 R263 Discovery Miles 2 630
Freestyle Cooking With Chef Ollie
Oliver Swart Hardcover R450 R402 Discovery Miles 4 020
Cooking with Kim Bagley - A South…
Kim Bagley Paperback R390 R339 Discovery Miles 3 390
Behind Prison Walls - Unlocking a Safer…
Edwin Cameron, Rebecca Gore, … Paperback R350 R310 Discovery Miles 3 100
Eight Days In July - Inside The Zuma…
Qaanitah Hunter, Kaveel Singh, … Paperback  (1)
R360 R337 Discovery Miles 3 370
Waterboy - Making Sense Of My Son's…
Glynis Horning Paperback R320 R295 Discovery Miles 2 950
Imtiaz Sooliman And The Gift Of The…
Shafiq Morton Paperback  (1)
R360 R332 Discovery Miles 3 320
Better Choices - Ensuring South Africa's…
Greg Mills, Mcebisi Jonas, … Paperback R350 R317 Discovery Miles 3 170

See more

Partners