’n Toeganklike, innemende bundel waarin die digter in soepel, gevoelige
taal sy persoonlike ervarings verwoord én in gesprek tree met digters
wat hom voorafgegaan het. Die verse skroom nie om eerlik én openhartig
om te gaan met sowel diep persoonlike belewenisse of maatskaplike en
politieke kwessies nie, en telkens te verras met vernuwende
perspektiewe. Water dien deurgaans as ’n metafoor vir vloei,
verandering en aanpasbaarheid – die noodsaaklike element vir lewe in ’n
digterlike heelal.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!