Die fakulteit opvoedingswetenskappe van die PUK-kampus (NWU) het in
April 2002 besluit om 'n navorsingprojek oor leerderdissipline van
stapel te stuur. Met die goedgunstige en hoogs gewaardeerde steun
van die Fakulteit se Fokusarea, die SAOU en die Dekaan van die
Fakulteit - en in samewerking met 'n groot span akademici en
medewerkers - kon die net breed gespan word om inligting plaaslik
en oorsee te bekom. Hierdie publikasie is 'n poging om van die
inligting in die vorm van 'n praktiese handleiding aan opvoeders en
voornemende opvoeders bekend te stel. Ook het dit ten doel om deur
middel van 'n ordelike onderrig-leerklimaat geborgenheid in die
onderwyspraktyk te bevorder.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!