Klapper is baie opgewonde, want dit is sy eerste dag by die
skool! Op pad skool toe, ontmoet hy die vreetdrakie, Oskar.
Ongelukkig mag vreetdrakies nie skool toe gaan nie, want hulle
mag dalk hulle klasmaats opeet. Oskar gaan skelm saam met
Klapper skool toe en leer allerhande belangrike dinge, soos om
te swem. Oskar se ouers besef uiteindelik dat dit belangrik is
dat alle drakies moet skool toe gaan en so het Klapper ook ’n
nuwe vriend!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!