Tinka word bewus van woorde en taal, boeke en lees. Sy teken
haarself af op 'n vel koerantpapier. Nou het sy 'n maat en sy noem
haar "Ink". Met haar lyf vol woorde, is Ink die perfekte maat vir
Tinka. Sy neem Ink na haar kamer om haar beste boeke vir haar te
wys, want " 'n boek is soos 'n maat, met die beste stories om te
vertel". 'n Meesleurende en diepsinnige prenteboek vir lesers 5+
wat ook volwasse lesers se verbeelding sal aangryp.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!