Veilige hawe is 'n heruitgawe van twee van haar romanses. In
Vonkpos vir die hart probeer Liezl die muur om Pieter Naude
afbreek. Na die moord op sy gesin is dit nie maklik nie. Sy
verstaan egter - sy het self haar man verloor. Tog raak sy lief vir
hom. Na wie luister sy - haar hart of haar verstand? ’n
Beskermengel vir Marlene is die drie-en-twintigjarige weduwee,
Marlene, se verhaal. Sy is bang en vertrou niemand nie - totdat
Adolf opdaag. Haar bang word vertroue. Sy erken dat sy hom liefhet
en hy baai haar in sy omgee en sorg … Tot die verlede hulle inhaal.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!