Deborah Deysel is ’n suksesvolle operasangeres in Zurich –
oorspronklik van Suid-Afrika – met geraamtes in haar kas. Luitenant
Janek Baptiste lei ’n spesiale Moordeenheid in die Zurich
Misdaadpolisie. ’n Bekende dirigent met wie Deborah ’n verhouding
gehad het, word vermoor. Die moord, ’n geheime opname van ’n
opera-aria en ’n skande bring Deborah en Janek se werelde in
botsing met mekaar. Terwyl hulle die leidrade opvolg, besef nie een
van hulle dat hulle op pad is om die ontdekking van 'n leeftyd te
maak nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!