Lewenspraatjies met 'n Seun volg op die sukses van die topverkoper Lewenspraatjies met ’n Dogter. Die skrywer het saamgespan om hierdie praktiese en verstandige gids vir seuns saam te stel om hulle deur die grootwordproses te lei.
Dieselfde praktiese insig in belangrike waardes soos selfrespek, integriteit en ’n gesonde houding wat van Lewenspraatjies met 'n dogter so 'n groot sukses gemaak het, word in hierdie titel op seuns van toepassing gemaak. Kwelvrae, uitdagings en algemene lewenskwessies waarmee tienerseuns te make kry word bespreek – van sport tot boelies, 'doen-dit-self'-vaardighede tot seks en dwelms.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!