0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: history & criticism

Buy Now

Ek Ken Jou Goed Genoeg - Die Briefwisseling Tussen N.P. Van Wyk Louw En W.E.G. Louw 1936 - 1939 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R83
Discovery Miles 830
Ek Ken Jou Goed Genoeg - Die Briefwisseling Tussen N.P. Van Wyk Louw En W.E.G. Louw 1936 - 1939 (Afrikaans, Paperback): J C...

Ek Ken Jou Goed Genoeg - Die Briefwisseling Tussen N.P. Van Wyk Louw En W.E.G. Louw 1936 - 1939 (Afrikaans, Paperback)

J C Kannemeyer

 (sign in to rate)
Loot Price R83 Discovery Miles 830

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Hierdie kosbare briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw is ’n belangrike bron vir navorsing na die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en waardevolle dokumente vir ’n studie van die intellektuele geskiedenis van die Afrikaner. Die teks is voorsien van sowel verhelderende annotasies as ’n bondige, besonder knap en maklik leesbare inleiding. Dit is ’n vlees-en-bloed-weergawe van al die vertwyfeling, frustrasies en emosionele probleme wat N.P. van Wyk Louw die hoof moes bied terwyl hy aan sy belangrikste bydraes gewerk het. Sommige van sy mees oorspronklike standpunte oor die bestaanstryd van Afrikaners en Afrikaans kom hier die eerste keer voor.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: March 2005
Authors: J C Kannemeyer
Dimensions: 220 x 150 x 22mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 309
ISBN-13: 978-1-86919-088-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: history & criticism > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
LSN: 1-86919-088-2
Barcode: 9781869190880

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners