0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Buy Now

Daar's Vis in Die Punch (Afrikaans, Paperback) Price: R98
Discovery Miles 980

Daar's Vis in Die Punch (Afrikaans, Paperback)

Jackie Nagtegaal

 (sign in to rate)
Price R98
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 980

Bookmark and Share

Expected to ship within 2 - 4 working days

Op sestien kort mens nog jou ouers se toestemming vir alles. Maar nie Charlie Koekemoer nie. Sy is van kleins af geleer om selfstandig te wees. Op drie kon sy brood smeer, op vyf hotdogs in die microwave maak ... En nou, in Graad Elf, behandel haar advokaat-ma en -pa haar soos 'n jong dame van twintig. Hulle is amper nooit by die huis nie. En omdat hulle skuldig voel oor sy so baie alleen is, mag sy kom en gaan soos sy wil, probeer hulle haar paai met duur geskenke. Sy is 'n mall rat wat net designer labels dra, ry 'n Triumph Spitfire met 'n bottelgroen afslaandak, rook met styl, kuier laatnag tot ligdag in hip-hop clubs, lewe roekeloos en met passion ... Totdat Mavis op 'n dag onwetend 'n dig bewaarde geheim verklap, en die aarde eensklaps gaan staan. In 'n enkele week verander Charlie se lewe onherroeplik. Niks is meer soos dit was nie. Maar ondanks alles kry sy dit reg om sane en cool te bly. Sy skryf op haar nuwe laptop, herrangskik die files in haar kop en dans verwoed. Want soos Frida Kahlo en Isadora Duncan, die sterk vroue wat sy so bewonder, verstaan sy nou: Maak nie saak waar jy is of hoe jy dit het nie, dis alles 'n kwessie van hoe jy kies. As jy die punch deur jou tande sif en fyn sluk, dodge jy die vis.

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: March 2002
Authors: Jackie Nagtegaal
Dimensions: 213 x 137 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 121
ISBN-13: 978-0-624-04085-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Teenage romance
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Teenage Romance
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 0-624-04085-2
Barcode: 9780624040859

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, … Paperback  (1)
R203 Discovery Miles 2 030
Sunrise On The Reaping - A Hunger Games…
Suzanne Collins Hardcover R669 R564 Discovery Miles 5 640
Super Sleuth
David Walliams Paperback R295 R264 Discovery Miles 2 640
Children Of The Stone City
Beverley Naidoo Paperback R240 R214 Discovery Miles 2 140
Percy Jackson And The Olympians - The…
Rick Riordan Paperback R355 R317 Discovery Miles 3 170
Twa Die Tydloper
Anoeschka Von Meck Paperback R320 R295 Discovery Miles 2 950
Harry Potter en die Kamer van…
J. K. Rowling Paperback R265 R249 Discovery Miles 2 490
The One Memory Of Flora Banks
Emily Barr Paperback  (1)
R277 R252 Discovery Miles 2 520
How The Grinch Lost Christmas
Dr. Seuss Hardcover R470 R419 Discovery Miles 4 190
Die Woud Van Sneeu & Ys
Frenette van Wyk Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
Percy Jackson and the Olympians - Wrath…
Rick Riordan Paperback R320 R286 Discovery Miles 2 860
Dryf
Cecilia Steyn Paperback R295 R277 Discovery Miles 2 770

See more

Partners