Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig!
Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies.
Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril.
Waarom lag Hiena die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks? Kom
vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so
hard vir die grappies in die grappieboek wat op die middelste agt
bladsye versteek is!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!