Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
Buy Now
Zackie Mostert 17: Slaan 'n Ses (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R150
Discovery Miles 1 500
You Save: R10
(6%)
Other Buying Options
Seller Price
R220
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Zackie Mostert 17: Slaan 'n Ses (Afrikaans, Paperback)
Series: Zackie Mostert, 17
(sign in to rate)
List price R160
Loot Price R150
Discovery Miles 1 500
You Save R10 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal
nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie
is, gebeur altyd iets opwindends ...
Zackie Mostert slaan 'n ses. Die krieketseisoen is hier! Zackie en
Vincent sien baie uit na die krieketkliniek. Hulle gaan 'n hele week
lank leer om soos kampioene te kolf, briljant te boul en fantasties
veldwerk te doen! Maar Anton is vasbeslote om vanjaar die beste speler
in die krieketspan te word. Anton is nie verniet die grootste boelie in
Granaatstraat nie. Toe hy 'n nare poets op Zackie bak, loop dinge lelik
skeef. En dit lyk sowaar of Vincent se vreemde, krieketmal oupa dalk
hulle enigste hoop is om uit die penarie te kom ...
'n Humoristiese, toeganklike reeks boeke geskik vir beginner- en
intermediêre lesers. Trefwoorde: humor, vriendskap, skool, boelies,
avontuur, gesinne.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R207
Discovery Miles 2 070
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.