“My fiets het altyd pap bande gehad.” “Bande? Bande? Jy was
gelukkig. My fiets het nie eens bande gehad nie. Ek het op 'n fiets
met houtwiele gery. En die saal was altyd ’n bietjie los.” “Is dit
al? My fiets het vierkantige houtwiele gehad, geen saal nie en
slegs een pedaal.” Dirk kuier by sy oupas, maar hy moet steeds
skool toe gaan. Daarom het sy oupas vir hom 'n fiets
aanmekaargesit. As Dirk versigtig uitwys dat die fiets 'n bietjie
lendelam is, begin die oupas grootpraat oor die teespoed wat hulle
moes trotseer om betyds by die skool uit te kom. 'n Skreeusnaakse
verhaal!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!