Met sy bundel 21 het Jan Rabie in 1956 nie net sy eie mondigwording
as skrywer aangekondig nie, maar ook die nuwe koers uitgewys waarin
die Sestigers die Afrikaanse letterkunde sou stuur. 21+ wat die
eerste keer in 2002 verskyn het, bevat benewens die 21 gedronge
kortprosas ook dertien van die oorspronklike Engelse tekste. 'n
Insiggewende oopmaakwoord deur wyle André P Brink oor die ontstaan
van die bundel maak van hierdie uitgawe 'n besonderse geskenk en
versamelaarsitem.
General
Imprint: |
Human & Rousseau
|
Country of origin: |
South Africa |
Release date: |
October 2018 |
Authors: |
Jan Rabie
|
Dimensions: |
210 x 120 x 8mm (L x W x T) |
Format: |
Paperback
|
Pages: |
128 |
ISBN-13: |
978-0-7981-7375-9 |
Languages: |
Afrikaans
|
Categories: |
Books >
Fiction >
Special features >
Short stories
Books >
Afrikaans >
Fiksie
|
LSN: |
0-7981-7375-0 |
Barcode: |
9780798173759 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!