|
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > Crime & mystery
|
Buy Now
Bloedblou (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R263
Discovery Miles 2 630
You Save: R17
(6%)
|
|
|
Bloedblou (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R280
Loot Price R263
Discovery Miles 2 630
You Save R17 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Kya Rothman het nog altyd haar diamanthalssnoer as haar kosbaarste
besitting beskou. Haar ouers het dit met haar geboorte vir haar gegee,
en die legende sê dat dit vervloek is. Kya het nooit veel waarde aan
die stories geheg nie, selfs nie toe haar ma die dag ná haar geboorte
oorlede is nie – die dag nadat haar pa die diamant gekoop het.
Maar wanneer haar pa vals beskuldig word van die moord op sy beste
vriend en hul lewens in duie stort, begin Kya wonder of daar dalk meer
aan die legende is as wat sy gedink het. In ’n poging om haar pa se
naam skoon te kry, wend sy haar tot meneer Cohen, ’n ou
familievriend met ’n winkel vol geheime. Daar ontmoet sy Eddie Nonnies,
en ’n intense vonk skiet tussen hulle.
Saam moet Kya en Eddie deur ’n web van intrige en gevaar vaar om die
waarheid te ontdek. Terwyl hulle probeer om Kya se pa te red, moet
hulle ook hul eie lewens – en die geheimsinnige diamant – beskerm.
Aksie, romanse en raaisels verweef in ’n onvergeetlike
avontuur wat jou op die punt van jou stoel sal hou.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Silent Sister
Megan Davidhizar
Paperback
R263
R240
Discovery Miles 2 400
Onderwereld
Fanie Viljoen
Paperback
R242
R216
Discovery Miles 2 160
The Treatment
C.L. Taylor
Paperback
(1)
R265
R243
Discovery Miles 2 430
Donker Web
Fanie Viljoen
Paperback
(2)
R285
R267
Discovery Miles 2 670
Donkerbloed
Elrien Scheepers
Paperback
R240
R214
Discovery Miles 2 140
Five Survive
Holly Jackson
Paperback
R265
R237
Discovery Miles 2 370
Sharkey's Son
Gillian D'achada
Paperback
(1)
R234
R209
Discovery Miles 2 090
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.