Skaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgese en met
Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard
Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar
"Engelse" niggie, Mandy, wat skielik bonatuurlik sexy geword het en
al weer by hulle kuier. As haar ma net wil besef dat sy wat Lizanne
is, sal doodgaan as sy Ryno moet verloor. As Gerhard net wil ophou
om haar te stalk. As Mandy net skielik vet word en puisies kry. As
. . . as . . . as . . . Wat kan sy doen om haar lewe en haar
vakansie te red? Die 6de in 'n reeks van 6 boeke. Rugbyballe en
bikini’s; Daar’s ’n ou in my aarbei-smoothie; My hart klop muffins;
Ouens is nes ekstra bagasie; Liefde is nie tjoklits nie; Soene op
'n Suzuki.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!